다양한 영어 선생님을 검색해 보세요...
United Kingdom flagEnglish Chris전문 강사
7de laan Ek kyk 7de laan elke dag. 7de laan is 'n Afrikaans sepie en vir ek is baie interessante. Ek het dit vir veer maande gekyk. Ek kan die taal 'n bietjie verstaan, maar die stories is baie mal! Dis week, 7de laan het deur eco terroriste oorgevin! Ek geniet die commente af youtube te lees. Hulle is baie snaaks. Wat dink jy van 7de laan?

교정 · 3

0

7de laan

Ek kyk 7de laan elke dag. 7de laan is 'n Afrikaans sepie en baie interessant vir my. Ek kyk dit al vir vier maande. Ek kan die taal 'n bietjie verstaan, maar die stories is baie mal! Die week, was 7de laan deur eko-terroriste oorgeneem! Ek geniet om die kommentaar van youtube te lees. Dit is baie snaaks.

Wat dink jy van 7de laan?
0
Hi, Chris! Ek dink 7de Laan was baie beter gewees. Deesdae is die sorielyn maar dieselfde: net lieg en bedrieg en karakters wat op vreemde maniere uit die storie gehaal word. Dit was nie altyd so nie. Dit was baie kleurvol en lewendig. Daar word ook aansienlik mínder Afrikaans gepraat as selfs 5 jaar gelede. Baie van my vriende wat Afrikaans leer praat sê dat hulle opgehou het om 7de Laan te kyk, want daar is net te veel ander tale tussenin en hulle voel hulle mors hulle tyd daarmee.

더 빨리 진행하고 싶나요?

이 학습 커뮤니티에 참여하고 무료로 연습해보세요!

집에서 편안하게 언어를 배울 수 있는 기회를 놓치지 마세요. 경험 많은 강사진을 살펴보고 지금 바로 첫 수업을 신청하세요!

오늘 학습 시작하기