다양한 영어 선생님을 검색해 보세요...
United States flagJohn R Wilkins
Afrikaanse musiek Hallo almal, Hoe gaan dit? Ek soek Afrikaanse musiek wat is nie baie “overproduced” nie. Ek hou nie van de liedjies met “autotune” nie. Kan julle my “recommend” ‘n groep of ‘n sanger? Baie dankie!

교정 · 1

3

Afrikaanse musiek

Hallo almal,
Hoe gaan dit? Ek soek Afrikaanse musiek wat is nie baie oorverwerk  is nie. Ek hou nie van de liedjies met “autotune” nie. Kan julle vir my ‘n groep of ‘n sanger voorstel? Baie dankie!

Goeie dag John.
Ek sal hier vir jou voorstel om meer na die ouer musiek te kyk. Hulle uitspraak en woord vorming is heelwat beter as vandag se kunstenaars.

Sanger soos:
Laurika Rauch
Coenie de Villiers

Laat weetmy gerus, per boodskap, na watse "genre" jy graag luister, en ek kan meer voorstelle maak.
Groete
Riaan K

더 빨리 진행하고 싶나요?

이 학습 커뮤니티에 참여하고 무료로 연습해보세요!

집에서 편안하게 언어를 배울 수 있는 기회를 놓치지 마세요. 경험 많은 강사진을 살펴보고 지금 바로 첫 수업을 신청하세요!

오늘 학습 시작하기