다양한 영어 선생님을 검색해 보세요...
South Africa flagBrett
Vertaling vir "there's no point" Kan iemand 'n voorstel maak vir 'n vertaling in Afrikaans vir die engelse uitdrukking "There's no point in ...", in die sin dat daar geen waarde in 'n aksie is?

답변 · 6

1
Kan iemand 'n voorstel maak vir 'n vertaling in Afrikaans vir die engelse uitdrukking "There's no point in ...", in die sin dat daar geen waarde in 'n aksie is nie? (I added the last 'nie' as Afrikaans makes use of double negatives.) "Dit maak nie sin om dit te doen nie" It does not make sense to do it. "Daar is geen sin in, om dit so te doen nie" It does not make sense to do it like this. "Dit help nie om dit te doen nie, omdat..." It does not help to do it, because...
1
daar is geen sin daarin nie of daar is geen doel daarin are most commonly used. Daar is geen punt daarin nie can be used but it is more of a direct translation from the english.
0
Hi Bret. Ek dink jy kan se: Daar is geen doel daarin nie, of soos die ander se jy kan ook se 'dit maak nie sin nie'

아직도 답을 찾지 못하셨나요?

질문을 남겨보세요. 원어민이 도움을 줄 수 있을 거예요!

집에서 편안하게 언어를 배울 수 있는 기회를 놓치지 마세요. 경험 많은 강사진을 살펴보고 지금 바로 첫 수업을 신청하세요!

오늘 학습 시작하기