Yair
A couple of questions about Afrikaans 1. What is the different between “doen” and “maak”? The difference is clearly not in line with Dutch or English, because I came across the sentence “ek sal so maak” (I will do so, dat zal ik doen), which is more reminiscent of German if anything (ich werde es machen). Could I say “ek sal so doen” with the same meaning? 2. I came across the sentence “die reënjas in ‘n sak sit” (to put the raincoat in a bag). Why not “die reënjas in ‘n sak lê”? In Dutch it would be: je /legt/ een regenjas in een zak; je /zet/ een regenjas niet in een zak. 3. Waarheen = waarnatoe? 4. I came across the locution “waarvan praat jy?”, answered with “ek praat oor…”. So is it equally possible to say “waaroor praat jy” and “ek praat van…”? 5. in the sentence “ek wil nie vanaand uitgaan nie”, could one say “ek wil vanaand nie uitgaan nie” instead?
2017년 10월 9일 오전 11:46
답변 · 3
Wow, Jesse, jou antwoorde is baie indrukwekkend!
2017년 11월 21일
Ek stem saam Frédrik. 1. Goeie vraag. "Wat doen jy?" beteken "Watse werk doen jy?" of letterlik "What are you doing?" (op die oomblik). "Wat maak jy?" beteken ook "What are you doing?", maar meer ontspanne. Dit kan ook beteken "What are you making?". 2. In Afrikaans gebruik mens "sit". "Lê" sal nie sin maak nie. Afrikaans en Nederlands is baie dieselfde, maar nie presies eenders nie. 3. Yep. Beide beteken dieselfde. 4. Jy vra goeie vrae! Ja, jy kan. 5. Alhoewel beide sinne op dieselfde neerkom, sou ek sê "ek wil nie vanaand uitgaan nie" handel meer oor wanneer: die punt is dat jy nie dáárdie aand wil uitgaan nie. "Ek wil vanaand nie uitgaan nie" handel meer oor wát jy daardie aand wil doen: Ek wil nie vanaand nie uitgaan nie, ek wil liewer by die huis bly.
2017년 11월 21일
1) Wat doen jy? is asking what you do for a living, while "Wat maak jy?" asks about what you are doing. eg. Jy het 'n maatskappy. Wat doen jy daar? Maar, wat maak jy daar? Die aandete is reg! 2) Sit is the right word. NB. This is Afrikaans, not Dutch. Differences are everywhere. Knowledge of Dutch is not reliable. 3) I reckon they are the same. 4) Yes. 5) No.
2017년 11월 3일
아직도 답을 찾지 못하셨나요?
질문을 남겨보세요. 원어민이 도움을 줄 수 있을 거예요!
Yair
언어 구사 능력
카탈로니아어, 네덜란드어, 영어, 게일어(아일랜드어), 게일어(스코틀랜드어), 히브리어, 이탈리아어, 스페인어
학습 언어
게일어(아일랜드어), 게일어(스코틀랜드어), 이탈리아어