Kris
Can someone please check these exemplar sentences in Afrikaans? These are used in flashcards (using Gabriel Wyner's method). The capitalised word is what is tested and so needs to remain but the sentence can otherwise be altered - if something feels unnatural/awkward, even if grammatical correct, please feel free to change it. Thanks! - Ons het ons vinnig in die nuwe huis geVESTIG. - Sy oë was strak op die televisie geVESTIG. - Die HUIDIGE situasie lyk erger as drie maande terug. - 1/2 is 'n eenvoudige BREUK. - Hierdie perd is 'n dier van suiwer RAS. - Apartheid het mense meer RASbewus gemaak. - Ek het die bank met nuwe materiaal BEKLEE. - Die ou vrou kon haarself nie BEKLEE nie. - Ons het ons HANDEL deur coronavirus gedryf. (Not sure I get the use of this word - maybe it should be "Ons het deur coronavirus HANDELgedryf"?) - Ek het sy vrou aan hom VOORGESTEL. - Op my maat se VOORSTEL, het ons by Steers geëet. - Sy het 'n afskrif van Ingrid Jonker se 'VERSAMELDE Werke' gekoop.
2020년 4월 12일 오후 11:53
답변 · 2
Hi Die woord Beklee is nie reg gebruik nie. Ek het die bank met nuwe materiaal OORGETREK. Ek beklee n pos/posisies
2021년 2월 8일
Spot on! Rerig baie goed gedoen!
2020년 4월 17일
아직도 답을 찾지 못하셨나요?
질문을 남겨보세요. 원어민이 도움을 줄 수 있을 거예요!