Search from various 영어 teachers...
re1māt0
Goeie dag, almal in die wereld!
Ek is Raymart, 'n filipynse outistise man van Bacolod en nou vir die iTalki Taaluitdaging tot 13 Junie 2022 om 19h00 New York Standaard tyd leer ek sep tale watter is Esperanto, Japanees, Fraans, Duits, Afrikaans, Wallies, en Jamaikaanse Kreools (ya mun!).
In die toekom is ek lus vir baie taale in Suid-Afrika praat te oefen. As taalliefhebber het ek verlief geraak op die volkslied van Suid-Afrika. Dit ernstig het 5 taal. Stel jou voor as ELKE volkslied in die wereld soos Suid-Afrika is. Miskien in my land die Filipyne sou die volkslied "Lupang Hinirang" (Uitverkore land) in Tagalog, Cebuano, Spaans, Japanees, en Engels gesing word (^O^).
Wat is jou doelwitte vir hierdie taaluitdaging? Vertel my! (*^-^*)
Ek waardeer vir jou tyd en geduld. Jy is die MAAR beste persoon.
2022년 10월 6일 오후 2:39
교정 · 1

Hello Raymart, Ek is van Suid Afrika en ons het 11 Offisiele tale waarvoor ek bitter baie lief is. Ek praat Afrikaans en Engels ! Indien jy jou Afrikaanse taal wil verbeter Kontak my vir n less dan kan ons lekker gesels en ons passie vir die Afrikaanse kultuur saam deel ! :) Mag jy n fantastiese dag he !
2022년 11월 28일
더 빨리 진행하고 싶나요?
이 학습 커뮤니티에 참여하고 무료로 연습해보세요!
re1māt0
언어 구사 능력
아프리카어, 영어, 에스페란토어, 프랑스어, 독일어, 이탈리아어, 일본어, 기타, 스페인어, 웨일스어
학습 언어
아프리카어, 프랑스어, 독일어, 이탈리아어, 일본어, 기타, 웨일스어
좋아할 수도 있는 읽을거리

Same Word, Different Meaning: American, British, and South African English
21 좋아요 · 17 댓글

How to Sound Confident in English (Even When You’re Nervous)
16 좋아요 · 12 댓글

Marketing Vocabulary and Phrases for Business English Learners
13 좋아요 · 6 댓글
다른 읽을거리