Z: Republika Południowej AfrykiMiejsce zamieszkania: Other, Republika Południowej Afryki (07:48 UTC+02:00)
O mnie
Nauczyciel italki od 23 Nov 2023
Temat zgodny z zainteresowaniamiPisanieFilmySztukaHistoriaCzytanie
Goeidag, welkom na my klaskamer, ek is onderwyser Lee. 'n Bietjie van my is dat ek is 'n moedertaal Afrikaanssprekende, wat in sonnige Suide Afrika gebore en getoe is. Ek is tans ingeskryf vir een van Suid Afrika se top universiteite wat 'n regsgraad doen. Ek werk ook by 'n plaaslike laerskool en is 'n tutor in beide Engles en Afrikaans, so ek wil hê jy moet verseker wees dat al jou Afrikaanse behoeftes voldoen sal word.
I am teacher Lee, I am a native Afrikaans speaker that was born and raised in sunny South Africa. I am enrolled in one of South Africa's topp universities pursuing a law degree. I also tutor at a local primary school- in languages English and Afrikaans. Thus, am capable.
Moje prace
Ja jako nauczyciel
Ek verstaan dat dit Baie moeilik kan wees om die Afrikaanse taal te leer. Ek is hier om vir jou te sê dat ons sal Afrikaans met selfvertroue leer en ek verwelkom alle foute, want dit bring ruimte om daaruit te leer en te verbeter. Ek stel voor om jouself te wees, sodat ek tekortkominge kan optel en ons lesplanne vir daardie gebiede kan voorsien.
I understand that earning the Afrikaans language can be very difficult. I am here to tell you that we will learn the Afrikaans language woth confidence so I welcome all mistakes as that brings us room to learn and improve. I suggest to be yourself, so that I can pick up on deficiencies and cater our lesson plans towards those areas.
Moje lekcje & Styl nauczania
Ons sal fokus op gesprek Afrikaans, so ons kan gesels oor boeke wat ons gaan dek, kortverhalle, jou dag, belangstellings en stokperdjies. Daar sal ook baie huiswerktake in opstel van, vraagstukke en toetse gegee word om voort te bou op die fondamente van alles wat binne die lesse geleer is. Ek kan nie wag om jou in my klaskamer te sien nie! My fokusareas is: artikulasie, leestekens, uitspraak en grammatika.
Our focus areas will primarily be articulation, punctuation, pronunciation and grammer. There will also be much homework tasks given in essay from, questionaires and tests to build on the foundations of all that was taught within the lessons. I cannot wait to see you in my classroom!
Moje materiały dydaktyczne
Plik PDF
Dokumenty tekstowe
Slajdy prezentacji/PPT
Pliki audio
Pliki graficzne
Pliki wideo
Fiszki
Artykuły i aktualności
Quizy
Prace domowe
5.0
Ocena
1
Uczniowie
1
Lekcje
100%
Frekwencja
83%
Odpowiedz
5.0
Ocena
1
Uczniowie
1
Lekcje
100%
Frekwencja
83%
Odpowiedz
afrikaans Lekcje
Lekcja próbna
Ukończone lekcje: 0
USD 5.00+
Afrikaans basics for beginners- focus fluency, grammar and vocabulary