Melinda Lin
iemand will Chinese leer? Is daar iemand wat Afrikaans praat, wil Chinese leer? Ek wil Afrikaans leer. Kan ons van mekaar leer?
11 de may de 2019 7:50
Comments · 1
Hello Melinda.

As jy nogsteeds wil Afrikaans leer en met iemand gesels wat wil Chinese leer, is ek hier.

:)
11 de Abril de 2020
Melinda Lin
Language Skills
Afrikaans, Chinese (Mandarin)
Learning Language
Afrikaans