Ballade vir 'n Enkeling
Gister het ek "Ballade vir 'n Enkeling" gekyk. In die algemeen, was dit 'n baie goeie film - die dialoog, die kwaliteit van die toneelspel en die regie was al uitstekend. Die enigste klagte wat ek het is dat die einde van die film nie heeltemal bevredigend was nie. Die storie het gegaan oor 'n skrywer, wie verdywn op die aand waarop hy moes verksyn om 'n toekenning te ontvang. 'n Groot deel van die film is toegwy aan die verhouding van hierdie skrywer met sy ma en sy twee beste vriende, en hoe hulle vervreemd word deur 'n donker gebeurtenis in die verlede, naamliks die dood van sy pa in 'n skiet-ongeluk, waarvoor die skrywer verantwoordelik gehou is, maar waaroor die twee vriende ook geheime het wat oor die loop van die film verklap word. Al is die rede vir sy verdwyning verduidelik, is die gevolge vir hierdie belangrike verhoudinge nie verder uitgepak.
Pesquise entre vários professores de Inglês...
Correções · 3
1
Ballade vir 'n Enkeling
Gister het ek "Ballade vir 'n Enkeling" gekyk. In die algemeen, was dit 'n baie goeie film - die dialoog, die kwaliteit van die toneelspel en die regie was al als/alles uitstekend. Die enigste klagte wat ek het is dat die einde van die film nie heeltemal bevredigend was nie. Die storie het gegaan oor 'n skrywer, wie verdywn op die aand waarop hy moes verksyn om 'n toekenning te ontvang. 'n Groot deel van die film is toegwy toegewy aan die verhouding van hierdie skrywer met sy ma en sy twee beste vriende, en hoe hulle vervreemd word deur 'n donker gebeurtenis in die verlede, naamliks die dood van sy pa in 'n skiet-ongeluk, waarvoor die skrywer verantwoordelik gehou is, maar waaroor die twee vriende ook geheime het wat oor die loop van die film verklap word. Al is die rede vir sy verdwyning verduidelik, is die gevolge vir hierdie belangrike verhoudinge nie verder uitgepak nie.Quer progredir mais rápido?
Junte-se a esta comunidade de aprendizagem e experimente exercícios grátis!
Não perca a oportunidade de aprender uma língua no conforto da sua casa. Navegue pela nossa seleção de professores de línguas experientes e inscreva-se na sua primeira aula agora mesmo!
Comece a aprender hoje
