Pesquise entre vários professores de Inglês...
Israel flagYaron Bar
Hallo Hallo, ek's yaron en ek is van Israel af. Ek is baie stel in Afrikaans belang, en ek leer dit vir amper 'n jaar. Ek ken drie tale, en Afrikaans sal my vierde wees. My vriend het 'n troeteldier, sy het 'n hond. Ek hou baie van honde, maar ek glad nie hou van katte nie.

Correções · 5

1

Hallo

Hallo, ek's yaron en ek is van Israel af. Ek is baie stel in Afrikaans belang, (Ek stel baie belang in Afrikaans) en ek leer dit vir amper 'n jaar. Ek ken drie tale, en Afrikaans sal my vierde wees. My vriend het 'n troeteldier, sy het 'n hond. Ek hou baie van honde, maar ek glad nie hou van katte nie. (Ek hou glad nie van katte nie)


Yaron, dit is baie goed!! Ek is baie beindruk!! Behalwe die woord orde is dit foutloos! Goed gedaan!

0

Hallo

Hallo, ek's Yaron en ek kom van Israel af. Ek stel baie belang in Afrikaans en ek leer dit vir amper 'n jaar. Ek ken drie tale en Afrikaans sal my vierde wees. My vriend het 'n troeteldier. Sy het 'n hond. Ek hou baie van honde, maar ek hou glad nie van katte nie.

Quer progredir mais rápido?

Junte-se a esta comunidade de aprendizagem e experimente exercícios grátis!

Não perca a oportunidade de aprender uma língua no conforto da sua casa. Navegue pela nossa seleção de professores de línguas experientes e inscreva-se na sua primeira aula agora mesmo!

Comece a aprender hoje