Pesquise entre vários professores de Inglês...
Kelly Rae ParkerTutor da Comunidade
Gister Gister het ek my man gholf geneem. Hy was saam met my pa gholf speel. Gewoonlik speel ek ook, maar gister was die gholfbaan te moeilik vir my want ek is net ‘n nuwe speler. Ek wou nie by die huis bly nie, en want ons het net een kar moes ek my man gholf gevat. Daarna het ek rondom die platteland gery. Gister was die lig in die hemel so mooi. Ek het my kamera geneem sodat ek ‘n paar foto`s kon neem . Ek is nie ‘n goeie fotograaf nie en dit was meer moeilik as wat ek gedink het. Daarna twee en ‘n half uur het ek my mann van die gholfbaan gehaal. Want dit was nog vroeg, het ons aandete saam met my ouers geeet.

Correções · 3

0

Gister

Gister het ek my man gholf (gholflesse?) geneem. Hy was saam met my pa om gholf te speel (of: hy het saam my pa gholf gespeel). Gewoonlik speel ek ook, maar gister was die gholfbaan te moeilik vir my , want ek is net ‘n nuwe speler. Ek wou nie by die huis bly nie en want omdat ons het net een kar het moes ek my man gholf toe gevat. Daarna het ek deur rondom die platteland gery. Gister was die lig in die hemel so mooi. Ek het my kamera geneem sodat ek ‘n paar foto`s kon neem . Ek is nie ‘n goeie fotograaf nie en dit was meer moeiliker as wat ek gedink het. Daarna Na twee en ‘n half uur het ek my man van by die gholfbaan gehaal. Want Omdat dit was nog vroeg was het ons aandete saam met my ouers geëet.

Quer progredir mais rápido?

Junte-se a esta comunidade de aprendizagem e experimente exercícios grátis!

Não perca a oportunidade de aprender uma língua no conforto da sua casa. Navegue pela nossa seleção de professores de línguas experientes e inscreva-se na sua primeira aula agora mesmo!

Comece a aprender hoje