Çeşitli İngilizce öğretmenleri arasından arama yapın...
[Kullanıcı Silindi]
First notebook entry: Introducing myself
Ek wil bietjie my Afrikaans oefen. Maar eintlik in persoon, nie op die rekenaar nie.
Ek is Afrikaans, maar aangesien ek hier in die verre woon, kom ek nie in aanraking met baie Afrikaners nie - en begin nou my woordeskat verloor.
11 Şub 2013 15:14
Düzeltmeler · 3
First notebook entry: Introducing myself
Ek wil my Afrikaans 'n bietjie oefen. Maar eintlik in persoon, nie op die rekenaar nie.
Ek is Afrikaans-sprekend, maar aangesien ek hier in 'n verre land woon, kom ek nie met baie Afrikaners in aanraking nie - en begin nou my woordeskat verloor.
Hi Heskey,
Wat jy geskryf het en wat ek geantwoord het kan tot 'n mate net wissel terme wees. Maar dit bied uitdaging om 'n taal lewend te hou. As jy toegang tot Skype het dan kan ons lekker gesels om jou te help om jou woordeskat weer op te bou en uit te bou. Sterkte daar!
12 Mayıs 2014
Hi! Ek sal Afrikaans met jou oefen! Ek mis dit. Ek bly in Scotland so kan net vir nou Skype :)
23 Mart 2014
Ek praat afrikaans. Ek praat ook nou beter engels omdat ek dit daagliks gebruik. Ek leer russies. Skryf gerus vir my in afrikaans.
13 Mart 2014
Daha hızlı mı ilerlemek istiyorsun?
Bu öğrenme topluluğuna katıl ve ücretsiz alıştırmaları dene!



