Hallo
Hallo, ek's yaron en ek is van Israel af. Ek is baie stel in Afrikaans belang, en ek leer dit vir amper 'n jaar. Ek ken drie tale, en Afrikaans sal my vierde wees. My vriend het 'n troeteldier, sy het 'n hond. Ek hou baie van honde, maar ek glad nie hou van katte nie.
Çeşitli İngilizce öğretmenleri arasından arama yapın...
Düzeltmeler · 5
1
Hallo
Hallo, ek's yaron en ek is van Israel af. Ek is baie stel in Afrikaans belang, (Ek stel baie belang in Afrikaans) en ek leer dit vir amper 'n jaar. Ek ken drie tale, en Afrikaans sal my vierde wees. My vriend het 'n troeteldier, sy het 'n hond. Ek hou baie van honde, maar ek glad nie hou van katte nie. (Ek hou glad nie van katte nie)Yaron, dit is baie goed!! Ek is baie beindruk!! Behalwe die woord orde is dit foutloos! Goed gedaan!
0
Hallo
Hallo, ek's Yaron en ek kom van Israel af. Ek stel baie belang in Afrikaans en ek leer dit vir amper 'n jaar. Ek ken drie tale en Afrikaans sal my vierde wees. My vriend het 'n troeteldier. Sy het 'n hond. Ek hou baie van honde, maar ek hou glad nie van katte nie.Daha hızlı mı ilerlemek istiyorsun?
Bu öğrenme topluluğuna katıl ve ücretsiz alıştırmaları dene!
Evden çıkmadan dil öğrenme fırsatını kaçırmayın. Deneyimli dil eğitmenlerimizden oluşan seçkimize göz atın ve ilk dersinize şimdi kaydolun!
Bugün öğrenmeye başlayın
