Çeşitli İngilizce öğretmenleri arasından arama yapın...
Netherlands flagG_C
feesmaal Ons het die composbak die ons gister het gekoop, weer teruggebring, omdat ons gehoor het dit is 'n feesmaal vir die rotte en muise. Dit is nie wenslik nie.

Düzeltmeler · 4

0

feesmaal

Ons het die komposbak wat ons gister gekoop het, weer teruggebring, omdat ons gehoor het dit is 'n feesmaal vir die rotte en muise. Dit is nie wenslik nie.

0
Fred, dankie vir jou antwoord. In Nederlands kan ek seg "het product dat we gekocht hebben", maar ook: "het product dat we hebben gekocht". Ek het gedink dit sal dieselfde wees as in Afrikaans. Dit is nie moontlik in Afrikaans nie?

Daha hızlı mı ilerlemek istiyorsun?

Bu öğrenme topluluğuna katıl ve ücretsiz alıştırmaları dene!

Evden çıkmadan dil öğrenme fırsatını kaçırmayın. Deneyimli dil eğitmenlerimizden oluşan seçkimize göz atın ve ilk dersinize şimdi kaydolun!

Bugün öğrenmeye başlayın