7de laan
Ek kyk 7de laan elke dag. 7de laan is 'n Afrikaans sepie en vir ek is baie interessante. Ek het dit vir veer maande gekyk. Ek kan die taal 'n bietjie verstaan, maar die stories is baie mal! Dis week, 7de laan het deur eco terroriste oorgevin! Ek geniet die commente af youtube te lees. Hulle is baie snaaks.
Wat dink jy van 7de laan?
Çeşitli İngilizce öğretmenleri arasından arama yapın...
Düzeltmeler · 3
0
7de laan
Ek kyk 7de laan elke dag. 7de laan is 'n Afrikaans sepie en baie interessant vir my. Ek kyk dit al vir vier maande. Ek kan die taal 'n bietjie verstaan, maar die stories is baie mal! Die week, was 7de laan deur eko-terroriste oorgeneem! Ek geniet om die kommentaar van youtube te lees. Dit is baie snaaks.Wat dink jy van 7de laan?
0
Hi, Chris!
Ek dink 7de Laan was baie beter gewees. Deesdae is die sorielyn maar dieselfde: net lieg en bedrieg en karakters wat op vreemde maniere uit die storie gehaal word. Dit was nie altyd so nie. Dit was baie kleurvol en lewendig. Daar word ook aansienlik mínder Afrikaans gepraat as selfs 5 jaar gelede. Baie van my vriende wat Afrikaans leer praat sê dat hulle opgehou het om 7de Laan te kyk, want daar is net te veel ander tale tussenin en hulle voel hulle mors hulle tyd daarmee.
Daha hızlı mı ilerlemek istiyorsun?
Bu öğrenme topluluğuna katıl ve ücretsiz alıştırmaları dene!
Evden çıkmadan dil öğrenme fırsatını kaçırmayın. Deneyimli dil eğitmenlerimizden oluşan seçkimize göz atın ve ilk dersinize şimdi kaydolun!
Bugün öğrenmeye başlayın
