Çeşitli İngilizce öğretmenleri arasından arama yapın...
United Kingdom flagEnglish ChrisProfesyonel Öğretmen
7de laan 4 - Emily en Willem Emily was eintlik 'n seun wat vroue se klere aantrek. Haar naam is eintlik Emile. Emile se bestuurdur, Connie, het 'n datum vir Emile en 'n andere man, Willem, gereël. Nie so sleg nie, reg? Wel, Emile is ook gay, en dink dat Willem baie aantreklik is. Emily en Willem gaan na die kroeg vir hulle datum. Dit gaan goed. Willem het 'n baie goed tyd met Emile. Emile dink dat Willem is ongelooflik. Willem dink nie dat Emily Emile is nie. Maar 'n andere man, André, wie weet dat Emily Emile is, inkom. Emile paniek wanneer sy André sien. Sy hardloop uit, maar sy los 'n skoen. Soos Cinderalla. (Dankie 7de laan vir so 'n belaglike sprokie!) Nadat sy se dat sy wil nooit weer met Willem ontmoet nie. Connie voel nie so mal nie en stem saam. Sy opbreek met Willem oor Whatsapp. Maar Emile voel sleg en sê dat Willem 'n verduideliking verdien. So, sy en Connie 'n meer datum reël. Ongelukkig, Connie en Willem ontmoet net voor die datum. Connie sê 'Emile', nie 'Emily' nie, en Willem besef hy is mislei. Hy is meer as kwaad. Hy gaan na die datum. Hy voorgee om nie te weet nie dat Emily Emile is. Net voor hulle soen, Willem sê hy soen. Hy verneder Emile en maak hom gaan huis toe in vroue se klere maar sonder sy pruik - so almal sal weet sy 'n transvestiet is. Op die ou end, Willem huil want hy sy vrou mis. Emile los die laan, en na Durban gaan toe. Dit was 'n hartseer storielyn vir almal. Hierdie is die einde van die Emily storie. Maar ek is seker Emile of Emily sal in 'n paar maande terugkom!

Düzeltmeler · 3

1

7de laan 4 - Emily en Willem

Emily was eintlik 'n seun wat vroue se klere aantrek. Haar naam is eintlik Emile. Emile se bestuurder, Connie, het 'n datum afspraakvir Emile en 'n ander man, Willem, gereël. Nie so sleg nie, reg? Wel, Emile is ook gay, en dink dat Willem baie aantreklik is.

Emily en Willem gaan na die kroeg vir hulle afsrpaak. Dit gaan goed. Willem het 'n baie goeie tyd met Emile. Emile dink dat Willem is ongelooflik is. Willem dink nie dat Emily Emile is nie. Maar 'n ander man, André, wie weet dat Emily Emile is, inkom kom toe in.

Emile paniek wanneer sy André sien. Sy hardloop uit, maar sy los 'n skoen agter. Soos Cinderalla. (Dankie 7de laan vir so 'n belaglike sprokie!)

Na dit sê sy dat sy wil nooit weer met Willem wil ontmoet nie. Connie voel nie so mal nie en stem saam. Sy breek met Willem op oor Whatsapp. Maar Emile voel sleg en sê dat Willem 'n verduideliking verdien. So, hy en Connie reël nog a afspraak.

Ongelukkig, ontmoet Connie en Willem net voor die afspraak. Connie sê 'Emile', nie 'Emily' nie, en Willem besef hy was mislei. Hy is meer as kwaad. Hy gaan na die afspraak. Hy gee voor dat hy nie weet dat Emily Emile is nie. Net voor hulle soen, Willem sê hy soen. (??) Hy verneder vir Emile en forseer hom om huis toe te gaan in vroue se klere, maar sonder sy pruik - so almal sal weet dat hy 'n transvestiet is.

Op die ou end, huil Willem want hy mis sy vrou. Emile verlaat die laan, en gaan na Durban toe. Dit was 'n hartseer storielyn vir almal.

Hierdie is die einde van die Emily storie. Maar ek is seker Emile of Emily sal in 'n paar maande terugkom!
0
Baie mooi! Jy het heelwat verbeter!

Daha hızlı mı ilerlemek istiyorsun?

Bu öğrenme topluluğuna katıl ve ücretsiz alıştırmaları dene!

Evden çıkmadan dil öğrenme fırsatını kaçırmayın. Deneyimli dil eğitmenlerimizden oluşan seçkimize göz atın ve ilk dersinize şimdi kaydolun!

Bugün öğrenmeye başlayın