notas
Hallo Almal,
Vandag was ek by die werk, dit was 'n bietjie boring want al wat ek het gedoen was sit infomation op die rekenaar.
Maar, ek baie koffie gehad, so it was goed haha.
Ek weet nie meer wat ek skryf nie.
Çeşitli İngilizce öğretmenleri arasından arama yapın...
Düzeltmeler · 1
1
notas
Hallo Almal,Vandag was ek by die werk, dit was 'n bietjie boring want al wat ek het gedoen was sit infomation op die rekenaar.
Maar, ek baie koffie gehad, so it was goed haha.
Ek weet nie meer wat ek skryf nie.
Hallo Almal,
Vandag was ek by die werk. Dit was 'n bietjie boring(Engels) vervelig, want al wat ek gedoen het was om informasie op die rekenaar te sit. (alternatiewelik: om informasie in die rekenaar in te voer)
Maar, ek het baie koffie gehad, so dit was goed. haha.
Ek weet nie meer wat ek skryf nie.
Daha hızlı mı ilerlemek istiyorsun?
Bu öğrenme topluluğuna katıl ve ücretsiz alıştırmaları dene!
Evden çıkmadan dil öğrenme fırsatını kaçırmayın. Deneyimli dil eğitmenlerimizden oluşan seçkimize göz atın ve ilk dersinize şimdi kaydolun!
Bugün öğrenmeye başlayın
