Online ESL teacher who also speaks Afrikaans fluently.
Öğrettiği Diller
Afrikaanca
Ana dil
Konuştuğu diller
İngilizce
Ana dil
Online ESL teacher who also speaks Afrikaans fluently.
Hakkımda
Öğretmen Olarak Ben
Derslerim ve öğretme tarzım
Başlangıç: Güney AfrikaYaşadığı yer: Other, Güney Afrika (06:02 UTC+02:00)
Hakkımda
5 Apr 2024 tarihinden bu yana italki öğretmeni
İlgi çeken konuHayvanlarFilmlerAnimasyon & KarikatürOyunYazma
English:
I am friendly and talkative. I am very excited about getting to know people from all over and helping you reach your language goals however I can. As for my hobbies and interests, I enjoy gaming, some light reading, writing, and even some fitness. I love talking to people and learning their stories. I hope I'll get the chance to hear yours!
Afrikaans:
Ek is baie vriendelik en ek kan gemaklik gesels. Ek is baie opgewonde om mense die wêreld om te leer ken, en jou te help met jou taal doelwitte, hoe ook al ek kan. Rakend my stokperdjies en belangstellings, ek geniet videospeletjies, lees, skryf, en 'n bietjie oefening. Ek hou vreeslik baie daarvan om te praat met mense. Kom gesels!
Oluşturduklarım
Öğretmen Olarak Ben
English:
I will be supportive, positive and helpful all throughout your learning journey. No need to feel afraid when attempting something new in conversation with me. I will help where I can and be patient in helping you achieve your goals.
Afrikaans:
Ek sal ondersteunend, positief en behulpsaam wees deur die loop van jou taal leerreis. Dis nie nodig om angstig te voel wanneer jy iets nuut probeer in geselskap met my nie. Ek sal help waar ek kan en geduldig wees soos wat ek jou help om jou doelwitte te bereik.
Derslerim ve öğretme tarzım
English:
I'd really like to talk to you and help you with whatever you may need. Lessons or not, I don't want our time to feel like lessons to you, even when I'm helping you with language problems. This is a calm, relaxed space, where we can discuss anything you'd like and learn together on the way!
Afrikaans:
Ek wil graag met you gesels en jou help waarmee jy hulp nodig het. Of dit 'n les is of nie, ek wil nie hê dit moet voel soos 'n les vir jou nie, al help ek jou uitdruklik met taal. Hierdie is 'n rustige, gemaklike spasie, waar ons enigiets kan bespreek warvoor jy lus het, en ons saam kan leer deur die loop daarvan!
Öğretim materyallerim
Metin Belgeleri
Afrikaanca Ders
Deneme Dersi
0 ders tamamlandı
USD 5.00+
Geselskap, taalwerk, ens.
A1 - C2Konuşma Pratiği0 ders tamamlandı
USD 5.00+
20% indirimli paket
Uygunluk Durumu
Saat diliminize göre (UTC+00:00)
Oluşturduklarım
Test (1)
Yorumlar
Öğretmen için henüz bir yorum yok. Bir ders al ve ilk yorum yazan sen ol!