寻找适合你的 英语 教师…
Jean Hemmo Dineka
My self-introduction in Afrikaans (2) As beginner vind ek dit ontsettend jammer dat ek myself in hierdie taal nie voldoende weet uit te druk, my opregte verskoning hiervoor. Maar ek sê altyd waar 'n wil is 'n weg, en by die pak neer te gaan sit het natuurlik ook geen sin, dus die enigste spreekwoord wat my hiermee verder sal help is'' oefening baar kuns'' '. My naam is Jean, en ek woon in Rotterdam. Ek is 'n 19 jarige student aan die Grafiese Lyceum in Rotterdam. Hierdie stad lê in die provinsie Suid-Holland, dit lê ten suide van Nederland. Tans volg ek Engelstalige studie media design, daar word beide in die Nederlands as in die Engels les gegee. Dit bied vir verskillende geleenthede. Hierna wil ek waarskynlik doorstuderen in die buiteland, of verder te werk gaan as 'n Grafiese ontwerper. Ek vertel julle iets kort oor my persoonlike kwaliteite. Oor die algemeen is ek baie ambisieus, doelgerig, bedachtzaam en perfectionistisch. Ek voel steeds weer gemotiveer deur nuwe uitdagings. Ek wil graag my kommunikatiewe vaardighede te verbeter. Dit wil ek bereik deur hard te oefen, en deur my foute in te sien, sodat ek in die vervolg daarvan kan leer. Ek het nog 'n lang pad om te gaan, maar deur voldoende deursettingsvermoë te wys, sal dit my wel slaag. Tans is ek ook op soek na 'n taalpartner wat my hierin kan ondersteun. Natuurlik is dat geheel wedersydse. Dit laat my goed, wanneer ek ook ander mense kan help. Ek hoop jy hiermee voldoende te hê ingelig .. Dalk sal ek in die vervolg daar nog eens oor nadink om 'n nuwe notebook te skryf, nietemin het ek die beste wel eng. Vanweë die gevolge, maar dit is 'n sorg vir later. Plek gerus jou reaksie. By voorbaat dankie vir jou korreksies! XD
2012年8月15日 09:24
修改 · 6
1

My self-introduction in Afrikaans (2)

As beginner vind ek dit ontsettend jammer dat ek myself in hierdie taal nie voldoende weet uit te druk nie, my opregte verskoning hiervoor.
Maar ek sê altyd waar 'n wil is, is daar 'n weg, en by die pak neer te gaan sit het natuurlik ook geen sin (jammer Jean ek het nie 'n idee wat jy wou sê daar nie), dus die enigste spreekwoord wat my hiermee verder sal help is ''oefening baar kuns'' '.

My naam is Jean, en ek woon in Rotterdam. Ek is 'n 19 jarige student aan die Grafiese Lyceum in Rotterdam. Hierdie stad lê in die provinsie Suid-Holland, dit lê ten suide van Nederland. Tans volg ek Engelstalige studie media design, daar word beide in die Nederlands as in die Engels les gegee. Dit bied vir verskillende geleenthede. Hierna wil ek waarskynlik doorstuderen in die buiteland, of verder te werk gaan as 'n Grafiese ontwerper. Ek vertel julle iets kort oor my persoonlike kwaliteite. Oor die algemeen is ek baie ambisieus, doelgerig, bedachtzaam bedagsaam en perfectionistisch perfeksionisties. Ek voel steeds weer gemotiveer deur nuwe uitdagings. Ek wil graag my kommunikatiewe vaardighede te verbeter. Dit wil ek bereik deur hard te oefen, en deur my foute in te sien, sodat ek in die vervolg daarvan kan leer. Ek het nog 'n lang pad om te gaan, maar deur voldoende deursettingsvermoë te wys, sal dit my ek wel slaag. Tans is ek ook op soek na 'n taalpartner maat wat my hierin kan ondersteun. Natuurlik is dait geheel wedersydse. Dit laat my goed voel wanneer ek ook ander mense kan help.

Ek hoop dat jy hiermee voldoende te hê ingelig is ..


Dalk sal ek in die vervolg daar nog eens oor nadink om 'n nuwe notebook stuk te skryf, nietemin het ek die beste wel eng. Vanweë die gevolge, maar dit is 'n sorg vir later.


Plek Plaas gerus jou reaksie.


By voorbaat dankie vir jou korreksies! XD

2013年1月2日
Dankie vir die kompliment! ;) Jammer, ek het dit nou eers gelees.
2013年3月21日
Jou afrikaans is puik, amper beter as meeste afrikaans sprekende mense wat ek ken. Jy kan trots wees op hoe ver jy al gevorder het.
2013年1月2日
Antwoord op 6US744F3011E : Ja, daar ben ik het volledig mee eens. Het schijnt ook inderdaad eenvoudiger te zijn voor de Belgen dan voor de Nederlanders. Beheers je de taal qua (spreken) al? :D Antwoord op BritishEnglishCoach: Thank you for your comment! It was really nice! But I've a question for you. What do you mean with: Here se blikskorrels, Jean! Jy skryf amper soos 'n puik Boer van die Vry Staat af! I have my thoughts about the definition, but I'm not sure. Thank you in advance.
2012年8月20日
Here se blikskorrels, Jean! Jy skryf amper soos 'n puik Boer van die Vry Staat af! Ek wens ek kon help, maar ek het Afrikaans nie gespreek nie vir ongeveer 25 jaar. Sterkte, boetie - ek is seker jy sal slaag :-)
2012年8月16日
显示更多
想快些进步吗?
加入这个学习社区,来试试免费的练习吧!

Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!

Jean Hemmo Dineka
语言技能
波斯尼亚语, 丹麦语, 荷兰语, 法语, 意大利语, 卢森堡语, 挪威语, 葡萄牙语, 塞尔维亚语
学习语言
波斯尼亚语, 丹麦语, 法语, 意大利语, 卢森堡语, 挪威语, 葡萄牙语, 塞尔维亚语