Afrikaans, is this correct please ?
gelukkige verjaarsdag, ons hoop jy het 'n lekker dag. ek is baie jammer ek het jou kaart gepos maar die posdiens is so stadig. ons hoop dit gaan goed met jou en jy begin om beter te voel.
ons kan nie wag om julle almal te sien in November
Leifde van ons albei
ابحث بين معلمي الإنجليزية المتعددين...
التصحيحات · 2
2
Afrikaans, is this correct please ?
Gelukkige verjaarsdag / Geluk met jou verjaarsdag, ons hoop jy het 'n lekker dag gehad. Ek is baie jammer, ek het jou kaartjie (sounds nicer) gepos maar die posdiens is so stadig. Ons hoop dit gaan goed met jou en jy dat jy gou begin beter te voel.Ons kan nie wag om julle almal te sien in November te sien nie.
Leifde van ons albei
Green and Blue is two ways of saying the same thing, I like the Blue more.
Pink needs to be deleted.
Yellow is what I added.
هل تريد التطور بشكل أسرع؟
انضم لمجتمع التعلّم هذا وجرّب التمرينات المجانية!
لا تفوّت فرصة تعلّم لغة جديدة وأنت مرتاح في منزلك. تصفّح مجموعتنا المختارة من مدرّسي اللغات ذوي الخبرة وسجّل في درسك الأول الآن!
ابدأ التعلم اليوم
