ابحث بين معلمي الإنجليزية المتعددين...
Dmitry
Oefening 2. Die meeste mense in Moskou woon in woonstelle. Ons woonstelle is op die derde verdieping. In `n tuin agter ons huis groei allerhande soorte bome. My tafel staan langs die muur, regs van die venster. Die kat is op die vloer onder die tafel. Die leunstoel is in die hoek onder die lamp. My oupa is oud en hy kan nie vinnig gaan nie. In die huis woon niemand. Daar is nie groote stede in Namibiё nie. Ek kan nêrens die asbak vind nie. Mag ek naby U sit?

التصحيحات · 4

0

Oefening 2.

Die meeste mense in Moskou woon in woonstelle.

Ons woonstelle is op die derde verdieping.(woonstelle - Множественный; woonstel - единственное число)

In `n tuin agter ons huis groei allerhande soorte bome.

My tafel staan langs die muur, regs van die venster.

Die kat is op die vloer onder die tafel.

Die leunstoel is in die hoek onder die lamp.

My oupa is oud en hy kan nie vinnig gaan beweeg nie.( gaan- идти; beweeg - двигаться, движение)

In die huis woon niemand. Die huis is leeg.(В доме пусто)

Daar is nie groote stede in Namibiё nie.

Ek kan nêrens die asbak vind nie.

Mag ek naby u sit?
0

Oefening 2.

Die meeste mense in Moskou woon in woonstelle.

Ons woonstelle is op die derde verdieping.

In `n tuin agter ons huis groei allerhande soorte bome.

My tafel staan langs die muur, regs van die venster.

Die kat is op die vloer onder die tafel.

Die leunstoel is in die hoek onder die lamp.

My oupa is oud en hy kan nie vinnig loop/beweeg nie.  (I would change gaan (go)  to loop (walk) or beweeg (move).)

Daar woon niemand in die huis nie.  (The original sounded unnatural.)

Daar is nie groote stede in Namibiё nie.

Ek kan die asbak nêrens kry/vind nie.  (The word order was a bit unnatural.  Although vind is the correct word, we usually say kry (get).  Vind sounds very formal.  

Mag ek naby u sit?  (U has to be written with a small letter, unless it is of course the first word in a sentence or you are using it to refer to God.)

هل تريد التطور بشكل أسرع؟

انضم لمجتمع التعلّم هذا وجرّب التمرينات المجانية!

لا تفوّت فرصة تعلّم لغة جديدة وأنت مرتاح في منزلك. تصفّح مجموعتنا المختارة من مدرّسي اللغات ذوي الخبرة وسجّل في درسك الأول الآن!

ابدأ التعلم اليوم