Please could someone correct my Afrikaans
I get very confused when to use "toe gaan" and when to use just "gaan" Baie Dankie
Vandag was meer produktiewe as gister. Ek het baie werk gedoen maar ek het nie buite my huis gegaan nie en vir my dis nie so goed nie. Ek hoop more sal ek na die reisagentskap gaan en vra oor 'n vakansie vir my skoonma. Sy wil op 'n cruise rondom die Britse Eilande toe gaan. Ek dink sy is mal want die weer hier is verskriklik!
ابحث بين معلمي الإنجليزية المتعددين...
التصحيحات · 4
1
Vandag was meer produktief (or: vandag was 'n produktiewer dag) as gister. Ek het baie werk gedoen, maar ek het nie buite my huis gegaan nie (or: ek het nie my huis verlaat nie) en vir my is dit nie so goed nie. Ek hoop dat ek môre na die reisagentskap sal kan gaan en vra oor 'n vakansie vir my skoonma. Sy wil op 'n bootreis rondom die Britse Eilande toer. Ek dink sy is mal, want die weer hier is verskriklik!
0
Any time :)
0
Thank you so much for the explanation and the corrections :)
0
Very well written! :)
Regatding "toe gaan", it's the same as in English, ex.: "I am going TO the mall", "Ek gaan na die winkelsentrum toe"; "I will be going TO the doctor tomorrow", "Ek gaan môre na die dokter toe" (although it can also be: "Ek gaan die dokter môre besoek").
هل تريد التطور بشكل أسرع؟
انضم لمجتمع التعلّم هذا وجرّب التمرينات المجانية!
لا تفوّت فرصة تعلّم لغة جديدة وأنت مرتاح في منزلك. تصفّح مجموعتنا المختارة من مدرّسي اللغات ذوي الخبرة وسجّل في درسك الأول الآن!
ابدأ التعلم اليوم
