Jammer
Ek werk vir drie dae weer, maar dit is soosof ek nooit op vakansie gegaan het nie. As ek naar die vakansiefoto's kyk, is dit alsof dit verlede jaar was, of soortgelyks. Dit is jammer, want die vakansie was so lekker!
ابحث بين معلمي الإنجليزية المتعددين...
التصحيحات · 2
0
'n Jammerte
Ek werk vir al weer drie dae (Ek is al 3 dae terug by die werk), maar dit is soosof(as of) ek nooit op vakansie gegaan het nie. As ek na die vakansiefoto's kyk, is dit asof dit verlede jaar was(gebeur het), of soortgelyks afgespeel het. Dit is jammer, want die vakansie was so lekker!هل تريد التطور بشكل أسرع؟
انضم لمجتمع التعلّم هذا وجرّب التمرينات المجانية!
لا تفوّت فرصة تعلّم لغة جديدة وأنت مرتاح في منزلك. تصفّح مجموعتنا المختارة من مدرّسي اللغات ذوي الخبرة وسجّل في درسك الأول الآن!
ابدأ التعلم اليوم
