Hallo
Hallo, ek's yaron en ek is van Israel af. Ek is baie stel in Afrikaans belang, en ek leer dit vir amper 'n jaar. Ek ken drie tale, en Afrikaans sal my vierde wees. My vriend het 'n troeteldier, sy het 'n hond. Ek hou baie van honde, maar ek glad nie hou van katte nie.
Busca entre varios profesores de Inglés...
Correcciones · 5
1
Hallo
Hallo, ek's yaron en ek is van Israel af. Ek is baie stel in Afrikaans belang, (Ek stel baie belang in Afrikaans) en ek leer dit vir amper 'n jaar. Ek ken drie tale, en Afrikaans sal my vierde wees. My vriend het 'n troeteldier, sy het 'n hond. Ek hou baie van honde, maar ek glad nie hou van katte nie. (Ek hou glad nie van katte nie)Yaron, dit is baie goed!! Ek is baie beindruk!! Behalwe die woord orde is dit foutloos! Goed gedaan!
0
Hallo
Hallo, ek's Yaron en ek kom van Israel af. Ek stel baie belang in Afrikaans en ek leer dit vir amper 'n jaar. Ek ken drie tale en Afrikaans sal my vierde wees. My vriend het 'n troeteldier. Sy het 'n hond. Ek hou baie van honde, maar ek hou glad nie van katte nie.¿Quieres avanzar más rápido?
¡Únete a esta comunidad de aprendizaje y prueba ejercicios gratuitos!
No pierdas la oportunidad de aprender un idioma desde la comodidad de tu casa. ¡Explora nuestra selección de profesores de idiomas con experiencia e inscríbete ya en tu primera clase!
Empieza a aprender hoy
