Busca entre varios profesores de Inglés...
Croatia flagDomagoj Marjanović
My eerste inskrywing Haai! Ek is Domagoj en ek is van Kroasië af, maar ek bly in Oostenryk. Ek is hou van Afrikaans en Suid-Afrika! Ek was vir 2 weke in Kaapstad (on a school exchange: oop 'n skooluitruiling?) en ek het baie nuwe friende gemaak. Ek wil om Kaapstad turugkom en besoek my Suid-Afrikaanse friende!

Correcciones · 2

1

My eerste inskrywing

Hi!

Ek is Domagoj en ek kom van Kroasië af, maar ek bly in Oostenryk. Ek is hou van Afrikaans en Suid-Afrika! Ek was vir 2 weke in Kaapstad oop 'n skooluitruiling (of: as 'n uitruilstudent) en ek het baie nuwe vriende gemaak. Ek wil om weer Kaapstad en besoek en vir my Suid-Afrikaanse vriende kuier!

haai= shark

terugkom

Glad nie sleg vir 'n eerste inskrywing nie! Hou so aan ;)

¿Quieres avanzar más rápido?

¡Únete a esta comunidad de aprendizaje y prueba ejercicios gratuitos!

No pierdas la oportunidad de aprender un idioma desde la comodidad de tu casa. ¡Explora nuestra selección de profesores de idiomas con experiencia e inscríbete ya en tu primera clase!

Empieza a aprender hoy