1. "Gewees" is onnodig in die sin, want "toegelaat" verander nie in die teenwoordige- of verlede tyd nie, daar word net 'n "is/ was" voorgeplaas. Dus, is die sin liewer: Hy is/ was toegelaat om weer te werk.
2. Hy durf haar nie help nie.
3. Ek sal jou help skottelgoed was.
Ek sal jou help om skottelgoed te was.
4. "Liefling" is n troetelnaam tussen 'n man en vrou: Jy is my liefling. > You are my love. "Gunsteling" beteken "favourite": Wat is jou gunsteling taal?
5. *Die groot skêr, asseblief.
Ja, in hierdie konteks beteken dit "find": I can only find the small pair of scissors. "Vind" en "kry" kan as sinonieme gebruik word.