Ballade vir 'n Enkeling
Gister het ek "Ballade vir 'n Enkeling" gekyk. In die algemeen, was dit 'n baie goeie film - die dialoog, die kwaliteit van die toneelspel en die regie was al uitstekend. Die enigste klagte wat ek het is dat die einde van die film nie heeltemal bevredigend was nie. Die storie het gegaan oor 'n skrywer, wie verdywn op die aand waarop hy moes verksyn om 'n toekenning te ontvang. 'n Groot deel van die film is toegwy aan die verhouding van hierdie skrywer met sy ma en sy twee beste vriende, en hoe hulle vervreemd word deur 'n donker gebeurtenis in die verlede, naamliks die dood van sy pa in 'n skiet-ongeluk, waarvoor die skrywer verantwoordelik gehou is, maar waaroor die twee vriende ook geheime het wat oor die loop van die film verklap word. Al is die rede vir sy verdwyning verduidelik, is die gevolge vir hierdie belangrike verhoudinge nie verder uitgepak.
多彩な 英語 講師陣から検索…
訂正 · 3
1
Ballade vir 'n Enkeling
Gister het ek "Ballade vir 'n Enkeling" gekyk. In die algemeen, was dit 'n baie goeie film - die dialoog, die kwaliteit van die toneelspel en die regie was al als/alles uitstekend. Die enigste klagte wat ek het is dat die einde van die film nie heeltemal bevredigend was nie. Die storie het gegaan oor 'n skrywer, wie verdywn op die aand waarop hy moes verksyn om 'n toekenning te ontvang. 'n Groot deel van die film is toegwy toegewy aan die verhouding van hierdie skrywer met sy ma en sy twee beste vriende, en hoe hulle vervreemd word deur 'n donker gebeurtenis in die verlede, naamliks die dood van sy pa in 'n skiet-ongeluk, waarvoor die skrywer verantwoordelik gehou is, maar waaroor die twee vriende ook geheime het wat oor die loop van die film verklap word. Al is die rede vir sy verdwyning verduidelik, is die gevolge vir hierdie belangrike verhoudinge nie verder uitgepak nie.もっと早く上達したいですか?
この学習コミュニティに参加して、無料の練習問題を試してください!
ご自宅で快適に語学を学べるチャンスをお見逃しなく。経験豊富な語学講師陣の中からお選びいただき、今すぐ最初のレッスンにお申し込みください!
今すぐ学習を始める
