多彩な 英語 講師陣から検索…
Laura Jean
'n Fliek in die begraafplaas Naweek, Ek kyk die film "Mean Girls" in 'n begraafplaas. Ek gaan met vriende. Die begraafplaas is 'n beroemd een in Hollywood. Baie beroemd mense begrawe daar. Oud Hollywood sterre. Dit is nie griselig nie. Dit is baie pratige en snaaks. Drie duisend vyf honder mense kom kyk die fliek. Ons het geeet a toebroodjies en appelwyn gedrink. Dit was a goet naweek. Sou jy sien 'n fliek in 'n begraagplaas? Die sonsondergang in die begraafplaas met al die mense.

訂正 · 2

0

'n Fliek in die begraafplaas

Naweek, Ek kyk die film "Mean Girls" in 'n begraafplaas. Ek gaan met vriende. Die begraafplaas is 'n beroemd een in Hollywood. Baie beroemd mense begrawe daar. Oud Hollywood sterre. Dit is nie griselig nie. Dit is baie pratige en snaaks. Drie duisend vyf honder mense kom kyk die fliek. Ons het geeet a toebroodjies en appelwyn gedrink. Dit was a goet naweek.

Sou jy sien 'n fliek in 'n begraagplaas?

Die sonsondergang in die begraafplaas met al die mense.

 

Dit is naweek. Ek kyk die film "Mean Girls" in 'n begraafplaas. Ek het saam met vriende soontoe gegaan. Die begraafplaas is 'n beroemde een in Hollywood. Baie beroemde mense en ou Hollywood sterre is daar begrawe. Dit is nie vir my grieselrig nie, inteendeel dit is pragtig en snaaks. Drieduisend en vyfhonderd mense het die fliek kom kyk. Ons het toebroodjies geeet en applelwyn gedrink. Dit was 'n goeie naweek.

Sou jy na 'n fliek in 'n begraafplaas kyk? Die begraafplaas met die sonsondergang en al die mense in die agtergrond.

もっと早く上達したいですか?

この学習コミュニティに参加して、無料の練習問題を試してください!

ご自宅で快適に語学を学べるチャンスをお見逃しなく。経験豊富な語学講師陣の中からお選びいただき、今すぐ最初のレッスンにお申し込みください!

今すぐ学習を始める