'n Interessante fliek
Ek hou baie van die batman flieks. Dié flieks is uitsondering! Hulle is oor 'n man wat Bruce Wayne genoem is. Sy ouers was ryk en bekende mense van Gotham stad, en hulle was geskiet toe hy 'n klein kinder was. Toe sy ouers gemoor was, wou hy misdaad veg en veg mense wat breek die wet. Hy het 'n bediende, sy naam is Alfred. Batman het baie vyande, soos die Joker en die Katvrou.
多彩な 英語 講師陣から検索…
訂正 · 2
1
'n Interessante fliek
Ek hou baie van die Batman flieks. Dié flieks is uitsondering uitstekend! Hulle (Dit) gaan oor 'n man wat Bruce Wayne genoem word. Sy ouers was ryk en bekende mense van Gotham stad, en hulle was geskiet toe hy 'n klein kinder was. Toe sy ouers vermoor was, wou hy misdaad veg en mense veg wat die wet breek. Hy het 'n bediende dienskneg, sy naam is Alfred. Batman het baie vyande, soos die Joker en die Katvrou.Nie sleg nie. Hou so aan!
uitsondering= exception (uitstekend= exceptional)
bediende= vroulik (a maid)
もっと早く上達したいですか?
この学習コミュニティに参加して、無料の練習問題を試してください!
ご自宅で快適に語学を学べるチャンスをお見逃しなく。経験豊富な語学講師陣の中からお選びいただき、今すぐ最初のレッスンにお申し込みください!
今すぐ学習を始める
