多彩な 英語 講師陣から検索…
Kelly Rae Parkerコミュニティ チューター
Please could someone correct my Afrikaans I get very confused when to use "toe gaan" and when to use just "gaan" Baie Dankie Vandag was meer produktiewe as gister. Ek het baie werk gedoen maar ek het nie buite my huis gegaan nie en vir my dis nie so goed nie. Ek hoop more sal ek na die reisagentskap gaan en vra oor 'n vakansie vir my skoonma. Sy wil op 'n cruise rondom die Britse Eilande toe gaan. Ek dink sy is mal want die weer hier is verskriklik!

訂正 · 4

1

Vandag was meer produktief (or: vandag was 'n produktiewer dag) as gister. Ek het baie werk gedoen, maar ek het nie buite my huis gegaan nie (or: ek het nie my huis verlaat nie) en vir my is dit nie so goed nie. Ek hoop dat ek môre na die reisagentskap sal kan gaan en vra oor 'n vakansie vir my skoonma. Sy wil op 'n bootreis rondom die Britse Eilande toer. Ek dink sy is mal, want die weer hier is verskriklik!

0
Any time :)
0
Thank you so much for the explanation and the corrections :)
0
Very well written! :) Regatding "toe gaan", it's the same as in English, ex.: "I am going TO the mall", "Ek gaan na die winkelsentrum toe"; "I will be going TO the doctor tomorrow", "Ek gaan môre na die dokter toe" (although it can also be: "Ek gaan die dokter môre besoek").

もっと早く上達したいですか?

この学習コミュニティに参加して、無料の練習問題を試してください!

ご自宅で快適に語学を学べるチャンスをお見逃しなく。経験豊富な語学講師陣の中からお選びいただき、今すぐ最初のレッスンにお申し込みください!

今すぐ学習を始める