My Afrikaans notaboek!
Hi almal!
Vandag het ek 'n notaboek vir Afrikaans leer begin! My doel is elke dag een bladsy om te skryf. Ek het nog baie probleme met die Afrikaanse sin structuur. Weet iemand waar ek hulp vind kan? Dankie!
PS: Ek het die vlag myself getrek :)
多彩な 英語 講師陣から検索…
訂正 · 3
1
My Afrikaanse notaboek!
Hi almal!
Vandag het ek 'n notaboek vir Afrikaans leer begin (of: my Afrikaanse studies)! My doelwit is om elke dag een bladsy om te skryf. Ek het nog baie probleme met die Afrikaanse sinstruktuur. Weet iemand waar ek hulp kan vind kan? Dankie!
NS (naskrif): Ek het die vlag myself getrek :)
doel= purpose
doelwit= goal
Jy kan tussen my besprekinge kyk. Ek het 'n bespreking gemaak van die sinstruktuur in Afrikaans sowel as hoe om die infinitief te gebruik ;)
0
Dankie!
0
Dis goed. Sterke!
もっと早く上達したいですか?
この学習コミュニティに参加して、無料の練習問題を試してください!
ご自宅で快適に語学を学べるチャンスをお見逃しなく。経験豊富な語学講師陣の中からお選びいただき、今すぐ最初のレッスンにお申し込みください!
今すぐ学習を始める
