My tweede inskrywing.
Hi almal!
Ek hoop dit julle het 'n lekker dag gehad. Vandag het ek 'n nuwe bladsy in my Afrikaanse notaboek geskryf. Ek hou van in Afrikaans te skryf. Vandag het ek ook 'n Afrikaans onderwyser in italki gekontak. Ek hoop dit ek binnekort 'n les sal hê.
多彩な 英語 講師陣から検索…
訂正 · 1
0
My tweede inskrywing.
Hi almal!Ek hoop dat julle het 'n lekker dag gehad het. Vandag het ek 'n nuwe bladsy in my Afrikaanse notaboek geskryf. Ek hou daarvan om Afrikaans te skryf. Vandag het ek ook 'n Afrikaanse onderwyser op italki gekontak. Ek hoop dat ek binnekort 'n les sal hê.
Baie goed! ;)
dit= this
dat= that
In verband met jou notaboek inskrywing (foto), is dit: Hoe gaan dit met jou?
もっと早く上達したいですか?
この学習コミュニティに参加して、無料の練習問題を試してください!
ご自宅で快適に語学を学べるチャンスをお見逃しなく。経験豊富な語学講師陣の中からお選びいただき、今すぐ最初のレッスンにお申し込みください!
今すぐ学習を始める
