多彩な 英語 講師陣から検索…
United States flagBen 벤
Ek is Ben. Hallo! My naam is Ben en ek woon in Michigan, 'n staat in die VSA. Ek het in Juli 'n Afrikaans klass gestart en ek hou regtig van die klass and taal. Ek wens ek het dit vroeër gestart! Ek sal elke dag probeer om sinne op italki te skryf omdat daardie my help moet om Afrikaans beter te leer. I've been putting off trying to write something in Afrikaans but finally decided it was time to stop worrying about messing up. :)

訂正 · 4

1

Ek is Ben.

Hallo! My naam is Ben en ek woon in Michigan, 'n staat in die VSA. Ek het in Julie 'n Afrikaansklas begin en ek hou regtig van die klas en die taal. Ek wens ek het dit vroeër begin! Ek sal elke dag probeer om sinne op italki te skryf omdat dit my help om Afrikaans beter te leer.

I've been putting off trying to write something in Afrikaans but finally decided it was time to stop worrying about messing up. :)
1

Ek is Ben.

Hallo! My naam is Ben en ek woon in Michigan, 'n staat in die VSA. Ek het in Julie 'n Afrikaansklass gestart bygewoon en ek hou regtig van die klass en taal. Ek wens ek het dit vroeër bygewoon! Ek sal elke dag probeer om sinne op italki te skryf omdat daardie dit my help moet om Afrikaans beter te leer.

I've been putting off trying to write something in Afrikaans but finally decided it was time to stop worrying about messing up. :)


Goeie skryfwerk. Knap gedaan!

もっと早く上達したいですか?

この学習コミュニティに参加して、無料の練習問題を試してください!

ご自宅で快適に語学を学べるチャンスをお見逃しなく。経験豊富な語学講師陣の中からお選びいただき、今すぐ最初のレッスンにお申し込みください!

今すぐ学習を始める