多彩な 英語 講師陣から検索…
Croatia flagDomagoj Marjanović
Verjaardag Ek het jou hulp nodig! My baie goed vriend van Suid-Africa -Christiaan - het binnekort sy verjaardag. Ek wil hom 'n poskaart skryf, maar ek benodig hulp.

Dear Christiaan,

Happy Birthday! I hope you will enjoy this special day together with your best friends and of course your family. Again, I wish you and your family all the best and I hope we will see each other very soon again. Enjoy it!

Vertaal asseblief

Baie Dankie!

訂正 · 1

0

Verjaardag

Ek het jou hulp nodig! My baie goed vriend van Suid-Afrika -Christiaan - het binnekort sy verjaardag. Ek wil aan hom 'n poskaart skryf, maar ek benodig hulp.

Dear Christiaan,

Happy Birthday! I hope you will enjoy this special day together with your best friends and of course your family. Again, I wish you and your family all the best and I hope we will see each other very soon again. Enjoy it!

Liewe Christiaan

Gelukkige verjaarsdag! Ek hoop jy geniet dié spesiale dag saam jou beste vriende en natuurlik jou familie. Weereens wens ek jou en jou gesin voorspoed toe en ek hoop dat ons mekaar binnekort weer sal sien. Geniet dit!

もっと早く上達したいですか?

この学習コミュニティに参加して、無料の練習問題を試してください!

ご自宅で快適に語学を学べるチャンスをお見逃しなく。経験豊富な語学講師陣の中からお選びいただき、今すぐ最初のレッスンにお申し込みください!

今すぐ学習を始める