feesmaal
Ons het die composbak die ons gister het gekoop, weer teruggebring, omdat ons gehoor het dit is 'n feesmaal vir die rotte en muise. Dit is nie wenslik nie.
多彩な 英語 講師陣から検索…
訂正 · 4
0
feesmaal
Ons het die komposbak wat ons gister gekoop het, weer teruggebring, omdat ons gehoor het dit is 'n feesmaal vir die rotte en muise. Dit is nie wenslik nie.0
Fred, dankie vir jou antwoord. In Nederlands kan ek seg "het product dat we gekocht hebben", maar ook: "het product dat we hebben gekocht". Ek het gedink dit sal dieselfde wees as in Afrikaans. Dit is nie moontlik in Afrikaans nie?
もっと早く上達したいですか?
この学習コミュニティに参加して、無料の練習問題を試してください!
ご自宅で快適に語学を学べるチャンスをお見逃しなく。経験豊富な語学講師陣の中からお選びいただき、今すぐ最初のレッスンにお申し込みください!
今すぐ学習を始める
