多彩な 英語 講師陣から検索…
投稿
Een dag, lang gelede, Was daar 'n hondjie. Sy naam was Jock en hy het bruin en swart pels. Sy snoet was lank en ek weet nie wat meer om te se nie. ...die einde :-D
2022年8月23日
0
0
¡Hola! Me llamo Heather, ¿Como estas?. Soy estudiante de español en quiero aprender más español. Soy uso Duolingo y YouTube estudiar.
2021年11月17日
33
8
In most Spanish verbs e.g. to work, to live it would change to an 'o' if it was about me e.g. trabajar = trabajo, vivir = vivo. However why is 'hacer' different, it becomes 'hago'. From my observation it should be 'haco'? Does this even make sense haha. Just a bit confused as to why that word is different.
2021年11月10日
18
0
Ek baie hou van boeke. Ek nou lees baie boeke, soos 'The Book Theif', 'Rebecca' en 'n paar christiaan boeke. Een van my gunstelinge boeke is vernaam: 'Of Mice and Men', dis oor twee mens wat op 'n plaas gaan werk. Dit was geplek in die 1930's, so die boeke het baie symbolisms van society lang gelede. Ek hou baie van die imagery in die novel en hoe elke karakter het 'n sterke personaaliteit* Vir 'n voorbeeld, Curly se vrou, is beskryf soos 'n floosie maar sy is eintlik baie alleen. *Ek weet nie hoe om dit te spel nie.
2021年11月1日
1
2
Vandag het ek by die strand gegaan het. Dit was nie die lekkerste dag, maar ek 'n goeie tyd gehad saam met my vriendin.
2021年10月25日
0
0
Almal wat oor fyf en sestig is, sal altyd iets nuwe leer. Toe my Oupa retired het, hy het al sy tyd gespender op Excel Spreadsheets om sy dinge te oplaai en record hulle. So asof hy weet of nie, hy het iets geleer. Dis is baie belangerik om iets nuwe te leer, ek glo dat ons moet altyd onse breins gebruik Everyone that's over sixty-five will always learn something new. When my Grandpa retired, he spent all of his time on Excel Spreadsheets to upload his things and record them. So whether he knew or not, he learnt something It is very important to learn something new, I believe that we must always use our brains
2021年10月21日
1
0
Die meeste moelike ding om 'n taal te leer is om die grammatika te onthou. Ek het baie om te se maar ek stryd om ekself te express want ek kan nie dink wat om te sê nie.
2021年2月4日
1
0
My Dag Waneer ek wakker word, gaan ek na die badkalmer toe om my gesig te was en my tande te bors. Kry ek water net want ek kan. Agter ek my kleure verruil gaan ek wer toe. Werk is nie interessant nie, dis eintlik baie boring. Ek net na die screen kyk and die foon en epos boodskappe antwoord. My gunstelinge tyd van die dag is wanneer ek kan huis te gaan. Maar my bestuuring is nie so lekker (want ek is 'n nuwe bestuurer) so sommes, kom ek huis toe in 'n slegte mood :( Ek dan eet myself uit van huis en home and as daar 'n sport ann is, gaan ek. Vanaand is rugby -my gunstelinge eintlik. Maar ek doen ander sports soos swem, draf en volleyball. Wat is julle dae soos? Los asseblief n opmerking :)
1:00
2021年2月4日
3
2
Nieu Seeland Hi almal, So vandag is ek by Nieu Seeland. Dit is so baie mooi en gisteraand het ek my eerste afrikaanse gesels met 'n native speaker. Dit was 'n vreemde maar sy het vir my gesê dat my afrikaans was baie goed vir iemand wat self geleer. So my nuwe kerk is ongeloflik, die mense was so welcoming and lekker, almal was ook bair snaarks.
2019年6月3日
2
2
notas Hallo Almal, Vandag was ek by die werk, dit was 'n bietjie boring want al wat ek het gedoen was sit infomation op die rekenaar. Maar, ek baie koffie gehad, so it was goed haha. Ek weet nie meer wat ek skryf nie.
2019年3月12日
1
0
さらに表示