Heather
klein paragraph My naarme is Heather. Ek is Durban, Suid Afrika gebore. Ek het 'n moeder, vader, boetie. Ek verlaat Suid Afrika waneer ek was ses.
20 sep. 2014 10:53
Correcties · 1
2

Kort paragraph

My naam is Heather. Ek is in Durban, Suid Afrika gebore. Ek het 'n moeder, vader en boetie. Ek het Suid-Afrika verlaat toe ek ses was.

21 september 2014
Wil je sneller vooruitgang boeken?
Word nu lid van deze leer-community en probeer de gratis oefeningen uit!