Konteks waar jy moet 'hê' gebruik
Ek probeer om te verstaan die konteks waar ek moet 'hê' gebruik - is dit die geval dat dit is vir gebruik met 'auxiliaries' (hulpwerkwoorde?)
Byvoorbeeld, in 'n sin soos "Dis nie wat hy wou hê nie", ek moet 'hê' gebruik want ek het 'wou' gebruik?