Fredrik Zhang
How to use "Voorstel"? If I say"I introduce my sussie Nikki to you." What is exactly the right word order? Ek bedank iemand wat dit antwoord.
27 jan. 2011 16:31
Antwoorden · 2
1
Jy kan sê: 1) Ek stel graag my sussie Nikkie aan jou voor. 2) Mag ek my sussie Nikki aan jou voorstel. 3) Ek stel aan jou voor, my sussie Nikki
28 januari 2011
Heb je je antwoorden nog steeds niet gevonden?
Schrijf je vragen op en laat de moedertaalsprekers je helpen!