Zoek tussen verschillende Engels docenten...
Berichten
Vertaling naar Nederlands
Toe ek vanoggend in U lig kom sit
Toe ek stamelend by U voete bid
Toe ek soekend deur U boek kom blaai
En donkerwinde in my waai
Toe ek dors en honger brood kom vra
En my kla en sonde na die bidplek dra
Kon ek ooit vermoed dat hier alleen
Deurboorde hande my sou seën
Dat hier in my gebrokenheid
Ek deel sou word van heiligheid
Ek wil weer in U lig kom sit
En by deurboorde voete bid
En soekend deur U boek kom blaai
Waar hemelwinde oor my waai
(Gedig: Uit Koos van der Merwe se pen)
1
0
Deze inhoud schendt onze communityrichtlijnen.14 juli 2008
2
0
Deze inhoud schendt onze communityrichtlijnen.17 februari 2008
0
0
Engles na Nederland vertaling
1) especially for you
2) someone special
3) with love
4) happy birthday
5) happy christmas
6) just for you
7) happy anniversary
8) on your special day
9) to both of you
10) congratulations
11) happy new year
12) thank you
1
0
Kort sinne in Nederlands asb. in hede verlede en toekomstige tyd
1
0
Om te groet in Nederlands
Goeie more / Goeie middag / Goeie naand
Totsiens / Hoe gaan dit /
1
0
Ik zal voor je zijn the meaning/die betekenis
1
0
Wat beteken die woord "het" in Nederlands
2
0
