Johannes R.
Lektor ze społeczności
Afrikaanse sêdinge

Wat is na julle mening die beste sêding of spreekwoord in die afrikaanse taal? 

Ek hou van "'n Perd van 'n ander kleur" en "van die os na die jas" maar daar is seker nog heelwat spreekwoorde wat ek nie ken nie. Dis hoekom ek graag meer wil leer.

Dankie :D

19 maj 2019 19:24
Komentarze · 4
1
Whatsssup
9 grudnia 2019
1
En: Iemand se gat toesteek. Beteken om iemand in die moeilikheid te bring.
9 grudnia 2019
1
Ek hou van:

Hang aan n tak (wag n bietjie).

Jakkals trou met Wolf se vrou (wanneer dit reën en die son skyn).

Voor op die wa wees (wanneer jy uit jou plek uit praat of iets doen).
9 grudnia 2019
1
Oh en die wet van Transvaal is ook baie lekker :D
19 maja 2019