Ek leer ook Afrikaans en ek dink dat dit makliker vir Duitssprekers as my is. Jou Afrikaans is al baie goed.
ek is Duits maar woon nou en Suidafrika, en die Wes-Kaap waar die meeste mense Afrikaans praat. Ek wil dit leer om met my buurmense en die mense en die dorp te kan praat. So as jy my wil hulp sal dit lekker wees! Ek kan Duits, Engels and Spaans praat en kan jy daarmee hulp help as jy wil.
Help is a verb, and hulp is its noun form~~Despite Afrikaans' highly regular forms, met is unfortunately an exception with a "daarmee".
Aangename kennis. Kom ons leer Afrikaans~~
First notebook entry: Introducing myself
Hi,
Ek is Duits maar woon nou in Suid Afrika, in die Wes-Kaap waar die meeste mense Afrikaans praat. Ek wil dit leer om met my buurmense en die mense en die dorp te kan praat. So as jy my wil help sal dit lekker wees! Ek kan Duits, Engels and Spaans praat en kan jou daarmee hulp as jy wil.
Baie dankie!
Anja
Your Afrikaans is stunning, congrats!
First notebook entry: Introducing myself
Hi,
Ek is Duits-sprekend en woon tans in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die meeste mense hier praat Afrikaans. Ek wil die taal leer sodat ek met my bure en ander mense in die dorp kan kommunikeer. So as jy my hiermee kan help, sal ek dit baie waardeer! Ek kan Duits, Engels en Spaans praat en kan jou daarmee help as jy wil.
Baie dankie!
Anja
Anja,
Afrikaans, Duits en Nederlands is die drie Germaanse tale wat die naaste aan mekaar is. Van die drie is Afrikaans moontlik die maklikste om te leer omdat sy grammatika die eenvoudigste is. Maar dit is juis wat dikwels die ander Germane verwar. Spaans, Engels en Frans is weer in die Latynse groep en sal nie veel kan help met die aanleer van Afrikaans nie. Maar met so 'n ryk taal agtergond behoort jy Afrikaans gou baas te raak! My Duits is ongelukkig effe verroe, maar ek hoop jy kry die boodskap! Ich glaube, das es nicht so schwer werden sein, die afrikanischen Kapazitäten erhalten zu entwickeln!
First notebook entry: Introducing myself
Hi,
ek is 'n Duitser en woon nou in Suid-Afrika, in die Wes-Kaap. Die meeste mense hier praat Afrikaans. Ek wil dit leer sodat ek met my bure en die mense in die dorp kan praat. So, as jy my wil help, sal dit vir my lekker wees! Ek kan Duits, Engels en Spaans praat; en kan jou daarmee uithelp as jy dit wil leer.
Baie dankie!
Anja