'n Bietjie Afrikaans.
As dit vir ons huweliksherdenking mooi weer is gaan ons golf speel. Jy weet mos dat ek hoe nie van koue weer nie. Ons huweliksherdenking is Desember sewende dus is die weer gewoonlik koud. My verjaarsdag is ook op Desember elfde, vir die laaste vier jaar het ek in Suid-Afrika wees, maar hierdie jaar sal ek in England wees. Ek is 'n bietjie hartseer oor dit want die weer is baie beter en derhalwe is daar meer dinge wat ek kan doen.
Szukaj różnych nauczycieli angielski...
Poprawki · 5
1
'n Bietjie Afrikaans.
As dit vir ons huweliksherdenking mooiweer is gaan ons gholf speel. Jy weet mos dat ek nie van koue weer hou nie. Ons huweliksherdenking is die sewende Desember , dus is die weer gewoonlik koud. My verjaarsdag is ook op die elfde Desember. Vir die afgelope vier jaar was ek in Suid-Afrika wees, maar hierdie jaar sal ek in England wees. Ek is 'n bietjie hartseer daaroor dit , want die weer is baie beter en derhalwe is daar meer dinge wat ek kan doen.Uitstekende inskrywing! ;)
Chcesz robić postępy szybciej?
Dołącz do społeczności uczących się i wypróbuj darmowe ćwiczenia!
Nie przegap okazji, by nauczyć się języka w zaciszu własnego domu. Przejrzyj naszą ofertę doświadczonych korepetytorów i zapisz się na pierwszą lekcję już teraz!
Zacznij naukę już dziś
