Vertaling vir "there's no point"
Kan iemand 'n voorstel maak vir 'n vertaling in Afrikaans vir die engelse uitdrukking "There's no point in ...", in die sin dat daar geen waarde in 'n aksie is?
Szukaj różnych nauczycieli angielski...
Odpowiedzi · 6
1
Kan iemand 'n voorstel maak vir 'n vertaling in Afrikaans vir die engelse uitdrukking "There's no point in ...", in die sin dat daar geen waarde in 'n aksie is nie? (I added the last 'nie' as Afrikaans makes use of double negatives.)
"Dit maak nie sin om dit te doen nie" It does not make sense to do it.
"Daar is geen sin in, om dit so te doen nie" It does not make sense to do it like this.
"Dit help nie om dit te doen nie, omdat..." It does not help to do it, because...
1
daar is geen sin daarin nie of daar is geen doel daarin are most commonly used. Daar is geen punt daarin nie can be used but it is more of a direct translation from the english.
0
Hi Bret. Ek dink jy kan se: Daar is geen doel daarin nie, of soos die ander se jy kan ook se 'dit maak nie sin nie'
Nadal nie znalazłeś/łaś odpowiedzi?
Napisz swoje pytania i pozwól, aby rodzimi użytkownicy języka ci pomogli!
Nie przegap okazji, by nauczyć się języka w zaciszu własnego domu. Przejrzyj naszą ofertę doświadczonych korepetytorów i zapisz się na pierwszą lekcję już teraz!
Zacznij naukę już dziś
