Szukaj różnych nauczycieli angielski...
Posty
Nog weer
Die laaste keer toe ek iets hier geskryf het was meer as voor 'n jaar. Ongelukkig, nou het ek amper geen tyd om Afrikaans te leer nie, want ek studeer op Universiteit. Maar die goeie nuus is, dat ek daar Duits studeer, wat baie soortgelyk is, so my grammatika word beter. My woordeskat is nog steeds baie slegt, want ek geen tyd daarvoor nie. Ongelukkig, kan ek amper nie die gesproke taal verstaan nie -- ek het geen geleentheid om die taal te hoor nie. As iemand met my 'n bietjie kan praat, sal dit regtig goed wees.
1
0
My eerste keer.
So, hierdie is my eerste keer wander ek skryf 'n groot text byna sonder die Google Translate gebruik. Dit is 'n bietjie moelik vir my omdat ek weet nie veel woorde nie. Ek is uit Rusland so dit is byna onmoontlik 'n Afrikaans spreker hier vind. Ek praat vlot Engels en nie vlot Duits, dit is 'n groot hulp vir my in Afrikaans leer. Ek weet nie wat moek ek skryf hier...
3
1
