搜尋自 英語 {1} 教師……
Oratile Natasha
Hello 👋 almal
My name is Natasha en ek is meer as 'n Afrikaans onderwyser.
Ek maak seker dat ek al my studente leer ken sodat ek kan sien wat die beste manier is om jou te leer.
Bespreek 'n les saam met my en laat ons mekaar leer ken en nuwe dinge leer!! 😇☺️
2022年9月12日 23:26



