agnisia
-een- More! Hoe gaan dit? Afrikaans is baie pragtig. Is dit moeilik? My naam is Agnieszka en ek is fluks en geduldig :) goete
2014年3月21日 21:52
修正 · 8
2

-een-

More!
Hoe gaan dit?
Afrikaans is baie pragtig. Is dit moeilik?
My naam is Agnieszka en ek is fluks en geduldig :)
groete


nee, dit is nie moeilik nie :) As jy Deutsche kan praat, sal jy dit miskien maklik vind

2014年3月23日
1

-een-

More!
Hoe gaan dit?
Afrikaans is 'n pragtige taal! Is dit moeilik?
My naam is Agnieszka en ek is fluks en geduldig :)
goete

 

Agnieszka,

Dit klink my jy kom vanuit 'n Russies (of verwante taal) sprekende land?  Jy is wel reg daarin dat Afrikaans 'n pragtige taal is.  Dit is 'n jong en ontwikkelende taal.  Om Afrikaans te leer is baie pret en mens kan heelwat pret taal speletjies met die taal speel.

2014年5月12日
想進步快一點嗎?
加入此學習社群,來試做免費的練習吧!