Brett
Ek soek 'n goeie vertaling van die engelse woord "user" (in die neerhalende sin) Hallo almal - ek soek 'n goeie Afrikaanse woord vir "user", in die sin van iemand wat maak gebruik van ander mense sonder om te dink oor die impak wat dit op hulle het. Om net "gebruiker" te gebruik klink vreemd!
2017年1月10日 03:04
解答 · 2
Dankie! Dit maak meer sin :)
2017年2月23日
Hallo, Brett. Indien jy iemand gebruik om jouself te bevoordeel, maar nie die impak wat dit op hulle sal hê in ag neem nie, misbruik jy hulle. Dus sal die regte woord "misbruiker" wees. Gebruiker is inderdaad die verkeerde woord. Dit verwys bloot na 'n persoon wat gebruik maak van iets, bv. internetgebruiker (internet user).
2017年2月23日
還沒找到你要的答案嗎?
寫下你的問題,讓母語者來幫助你!