搜尋自 英語 {1} 教師……
Yair
'N paar vrae oor Afrikaans
Hallo vriende,
ek het 'n paar vrae oor Afrikaans vir julle:
1. wat is die meervoud van "lewe"?
2. wat is die verskil tussen "ek gaan na 'n kongres" en "ek gaan 'n kongres toe"?
3. in my teksboek lees ik:
"ag ja, dis nou prachtige koppies, dié". Wat betekent die woord "nou" in hierdie konteks? Dit kan nie "now" wees nie…
4. wat is die verskil tussen "laatste" en "laaste"?
5. wat is die meervoud van "paspoort"?
Baie dankie,
Yair
2017年11月21日 20:17
解答 · 4
1. Lewens.
2. "Ek gaan na 'n kongres toe" is die korrekte manier om dit te sê.
3. *ek
**pragtige ;)
Dit belkemtoon die koppies waarna verwys word. Met ander woorde dat dáárdie koppies vir jou mooier is as die ander koppies. Dis soos in Engels: "Now that's what I call coffee!"
4. laatste= latest
Hy is laat, maar Pieter is die laatste.
laaste= last
Pieter is die laaste een om op te daag.
5. Paspoorte
2017年11月21日
還沒找到你要的答案嗎?
寫下你的問題,讓母語者來幫助你!
Yair
語言能力
加泰隆尼亞語, 荷蘭語, 英語, 蓋爾語 (愛爾蘭), 蓋爾語 (蘇格蘭), 希伯來語, 義大利語, 羅馬尼亞語, 西班牙語
學習語言
蓋爾語 (愛爾蘭), 蓋爾語 (蘇格蘭), 義大利語, 羅馬尼亞語
你也許會喜歡的文章

Same Word, Different Meaning: American, British, and South African English
11 讚 · 8 留言

How to Sound Confident in English (Even When You’re Nervous)
13 讚 · 11 留言

Marketing Vocabulary and Phrases for Business English Learners
10 讚 · 4 留言
更多文章