Yair
'n paar vrae oor Afrikaans Hey vriende, Ek het vandag weer 'n paar nuwe vrae: 1. wat is die verskil tussen "liewer" en "liewers" ("jy het gesê dat ek liewer tuis moes gebly het")? 2. wat is die verskil tussen "onsin" en "nonsies"? 3. is die volgende sin juis: "politici gee nooit waarborge vir ons nie"? en die sin "politici gee ons nooit waarborge nie"? 4. wat is die verskil tussen "slegs" en "net"? 5. is die volgende sin juis: "jy mag nie blomme pluk en plante beskadig nie"? Baie dankie, Yair
2017年11月24日 16:54
解答 · 2
1
1. "Liewer" is beter Afrikaans gebruik en "liewers" is swakker, maar beide beteken dieselfde. 2. "Onsin" beteken "nonsens" en "nonsies" is 'n vervorming daarvan (nonsens). Beiede beteken ook dieselfde. 3. Ja, altwee is dieselfde :) 4. Beide is sinonieme, maar "slegs" is ietwat sterker taalgebruik. Dit is meer beslis. 5. Dit maak sin, ja.
2017年11月24日
還沒找到你要的答案嗎?
寫下你的問題,讓母語者來幫助你!